Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thabanyane Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Skoonmaak is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste per diens.
Enige breekskade of skade weens nalatigheid deur die gaste wat die breekskadedeposito oorskry, sal vir die gas se rekening wees.
Partytjies, sowel as harde geraas en steurings na 22:00, word nie toegelaat nie. Gedurende die dag word musiek slegs vir jou ore toegelaat.
'n Wildritvoertuig is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Onderhewig aan beskikbaarheid
Vullis wat in die lodge gehou moet word of dromme wat voorsien word en vullis sal verwyder word wanneer huishoudingsdienste bespreek word.
Moenie meubels rondskuif nie.
Plaas asseblief alle breekware en eetgerei in die lodge voor jy saans aftree en voor vertrek.
Alle deure en vensters moet gesluit wees wanneer gaste die perseel verlaat.
Alle vensters moet toe wees en alle deure moet gesluit wees by vertrek.
Lodgesleutels mag nie van die eiendom verwyder word nie en moet in die sleutelkluis toegesluit word, selfs al gaan jy op 'n wildrit.
Die gebruik van hommeltuie word nie toegelaat nie.
Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Vuur word slegs in die aangewese areas toegelaat; braai en boma.
Vuurmaakhout vir die boma en braai-area kan vooraf bestel word vir aflewering by die lodge teen 'n addisionele koste per sak.
Geen vuurmaakhout mag van die veld afgehaal word nie.
Bierbottels, pette, sigaretstompies, ens wat in die veld gegooi word en nie in die dromme wat voorsien is nie, sal skoongemaak word teen 'n ekstra koste vir die gas.
Sommige paaie in die reservaat is nie geteer nie, en dit word aanbeveel om 'n voertuig met 'n hoë vryhoogte te gebruik wanneer moontlik.
Neem asseblief kennis dat daar van jou verwag sal word om die volledige bepalings en voorwaardes soos verskaf deur die instansie met bespreking te aanvaar.
Nie-nakoming van hierdie reëls kan lei tot 'n boete en/of uitsetting uit Mabalingwe Natuurreservaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiberg Thabazimbi-pad, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ea1abe85309fa6f20b5740686e9f870167aae470594b1f2bf4d45ac60366e70c41145566542c5cc36ca70c9bfca1f97467b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6) 4 5 1 4 Rooiberg Thabazimbi Road Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.810895279541 28.116819168503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang