Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tevrede

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freezia-straat 16, R323, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tevrede is in Riversdal geleë, 'n dorp langs die N2-hoofweg in die Hessequa-streek, tussen Kaapstad en George. Dit is die perfekte bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Tevrede bied 'n keuse van 2 selfsorg-eenhede, elk met slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Albei eenhede het 'n privaat badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan uitsigte oor die bekende Slapende Skoonheid-berge geniet en ontspan terwyl hulle die asemrowende natuurlike omgewing inneem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dorette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Freezia-straat 16, R323, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tevrede het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freezia-straat 16, R323, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2c03aa00c9f36875cce8bc407fea37bf886e4703d0d9a324a75d4282b0be31babc99b9e29437fa2ebb1a63dfb53eafae8c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 16 Freezia Street R323 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.045198432951 21.235674279674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang