Teeny Tawny
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: S1052, The Grange Plaas, Parys, 9585, Vrystaat
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Teeny Tawny is 'n heerlike selfsorgvakansietoevlugsoord reg op die Vaalrivier op die eienaar se plaas net buite Parys. Dit is 'n perfekte keuse vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle kan ontspan.
Die kothuisbied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die tweede en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eet- en sitareas het lugversorging en gemaklike sitplek. WiFi is beskikbaar.
Verder is daar 'n onderdakstoep met braaigeriewe, 'n etenstafel en 'n uitsig oor die rivier. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is ongeveer 6 km buite Parys waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Cecilia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- S1052, The Grange Plaas, Parys, 9585, Vrystaat
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: S1052, The Grange Plaas, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang