Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tamboti House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhaakstraat 503, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tamboti House is by die rustige bestemming Mhlatikop sowat 6 km buite Malelane in Mpumalanga geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf net 2 km vanaf Leopard Creek en die Malelane Krugerhek van die Krugerwildtuin en naby Swaziland en Mosambiekse grensposte. Tamboti House maak voorsiening vir klein gesinne, paartjies en enkellopendes.

Verblyf by Tamboti House bestaan uit 5 eenhede. Elke eenheid beskik oor 'n privaat ingang met basiese selfsorggeriewe en privaat braaigeriewe, waar die 2 groter eenhede elk 'n kombuisie het. Elke eenheid het toegang tot 'n lieflike groot swembad met swembadstoele op die perseel. Ander geriewe wat by al die eenhede ingesluit is, is lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met DStv-kanale op 'n Hotel Bouquet.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie.

Tamboti House is sowat 800 m vanaf die Selati 103 Guest Cottages se hoofeiendom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 117

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Geelhaakstraat 503, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Tamboti House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhaakstraat 503, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f7724be92443d8b67f9b8c9560a3e69019ae7ad567c1bf1539c1885bfa3f8ac61702060a24dc3c2275a0408116e89f5f4ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 503 Geelhaak Street Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.470613671913 31.549778210322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang