Table Mountain Glorious Vistas
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R666.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Identifikasie vir alle gaste moet voorsien word wanneer die bespreking gemaak word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen kinders onder 12 jaar word toegelaat nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 07:00.
Sigaretrook word slegs op die dak toegelaat.
Geen partytjies word in die woonstel of op die dak toegelaat nie.
Die rook van dagga is streng verbode. Jou bespreking sal sonder 'n terugbetaling gekanselleer word en enige boetes wat aangegaan word, sal gaste se verantwoordelikheid wees.
Enige skade sal aan gaste gehef word.
Geen derdeparty-besprekings word toegelaat tensy dit vooraf gereël is nie.
Hanteer asb. die verblyf met sorg en respek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prestwich-straat 70, De Waterkant, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang