Sunset Serenity
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Tempest Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sunset Serenity is 'n bekoorlike selfsorghuis in die skilderagtige kusdorpie St Helenabaai, net 'n hanetreetjie van die see af. 'n Rustige natuurpaadjie lei direk na die strand en bied gaste 'n rustige see-toevlugsoord.
Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die 2 oorblywende slaapkamers het ook dubbelbeddens, en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Wi-Fi is beskikbaar vir ekstra gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel, 'n binnebraai en 'n volledig toegeruste kombuis. Die kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste kan op die balkon ontspan terwyl hulle asemrowende see-uitsigte bewonder.
Die eiendom word slegs deur sonkrag aangedryf en bied veilige motorhuisparkeerplek. Met direkte toegang tot die strand en naby plaaslike winkels en restaurante, is Sunset Serenity die ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n ontspanne kuswegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Tempest Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Tempest Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang