Sunrise View Guesthouse
Beskrywing
Die Mount Ridge Hideaway het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. Boonop bied 2 enkelbeddens in die sitkamer ekstra slaapplek. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die sitkamer bied 'n etenstafel met sitplek vir 4, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV teen die muur met stromingsdienste en 'n verskeidenheid DStv-kanale, insluitend Supersport. Gaste kan ontspan op die onderdakstoep, met ononderbroke uitsigte oor die omgewing, gemaklike buitemeubels en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cora Botha Street, Houtkop Farm 594 Portion 64, Vereeniging, 1929, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang