Sunrise on Gazelle
Beskrywing
Hierdie woonstel is ideaal vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n oopplan-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Dit sluit ook 'n eetarea in, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi-toegang beskikbaar. Die eenheid maak oop op die swembad en gaste het toegang tot gedeelde braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave and kettle.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel is ideaal vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n spieëltafel en 'n klerekas. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n lugbraaier, ketel, koffiemasjien en yskassie. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi-toegang beskikbaar. Die eenheid maak oop op die swembad en gaste het toegang tot gedeelde braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include an air fryer and kettle.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel is ideaal vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n oop badkamer en 'n see-uitsig. Die eerste slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Die badkamer het 'n stort en kwaliteit linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele in. 'n Yskas-vrieskas en skottelgoedwasser is in die opwaskamer beskikbaar, en wasgoedgeriewe word voorsien. Die sit- en eetareas bied gemaklike sitplek en 'n kaggel. Vir vermaak is daar 'n slim-TV en gratis WiFi. Die eenheid lei na 'n ruim patio met sitplek buite en 'n ingeboude braai, perfek om die see-uitsigte te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Gazelle Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang