Studio@1282
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mrt 2025 tot 31 Mrt 2025.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook in die eenheid is verbode, maar daar is 'n aangewese rookarea buite.
Maksimum 2 troeteldiere word op die perseel teen 'n ekstra koste toegelaat mits dit vooraf met die eienaar gereël word.
Die gebruik sonkrag en word dus nie deur kragonderbrekings of beurtkrag beïnvloed nie.
Handdoeke word voorsien.
Die ateljeewoonstel voorsien basiese benodigdhede soos koffie, tee, melk, suiker, beskuit en gefiltreerde water met aankoms.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cunningham-laan 1282, Waverly, Pretoria, 0135, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang