Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 on Heide

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelaan 3, Struisbaai, 7285 , Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

3 on Heide is in Struisbaai geleë. Die verblyf is ideaal vir reisigers wat deurry en op soek is na 'n gerieflike blyplek.

Verblyf word gebied in 2 eenhede, naamlik See Sout en Struis Stay Apartment. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste. See Sout is ingerig met 'n dubbelbed, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Handdoeke en beddegoed word voorsien.

Struis Stay Apartment is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en beddegoed word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, klein yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en 'n lieflike buite-sitarea met braaigeriewe.

Struis Stay is naby baie besienswaardighede sowel as verskeie eetplekke. Geniet 'n wandeling op die strand, wat binne stapafstand is, of ontspan bloot en geniet die buite-sitarea.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Heidelaan 3, Struisbaai, 7285 , Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 on Heide het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelaan 3, Struisbaai, 7285 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb77c20d3554813842517f75c250cd4321131ef6d0180ac8c950aed35e14aa8b08819f8436303cb6a794241f15ac40acc6944?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 3 Heide Avenue Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8003854 20.0538675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang