Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stokkiesdraai Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stokkiesdraai Farm Portion 15, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stokkiesdraai Gastehuis is 1 km vanaf die dorpie Groblershoop geleë en bied plaasstylverblyf wat ideaal is vir 'n oornagplek of vir 'n rustige naweekwegbreek.

Die verblyf beskik oor 5 slaapkamers wat elk ingerig is met 'n gemaklike dubbelbed. Die kamers beskik ook oor lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Gaste kan die stadige lewe op die werkende plaas geniet, 'n lang ent stap en 'n braai geniet terwyl hulle die Noord-Kaapse sonsondergange geniet. Gaste sal tydens hul verblyf met 'n komplimentêre koue ontbyt bederf word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Coleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Stokkiesdraai Farm Portion 15, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
  • Gaste dink Stokkiesdraai Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stokkiesdraai Farm Portion 15, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57aefa867c773f664968e167588e989db00e72a82fb361bf0d8b2df56011f8342516ca4bcebfab99212c9e3e2177493fdb94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Stokkiesdraai Farm Portion 15 Groblershoop 8850 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.882263629917 21.996058439836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang