Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stokkiesdraai Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Piet V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Fantasmagories. Dankie vir 'n lekker tyd. Plek is skoon en modern en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Lekker plaasatmosfeer. Rustig en goed geleë ten opsigte van Augrabies na Vanderkloofdam vir oornag. Die eenhede is mooi skoon en beddens gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
1 nag
5.0
Aug 2022

Deurgang na Namibië. Baie dankie vir u welwillendheid by Stokkiesdraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Stil en rustig op die plaas. Coleen is 'n aangename en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dedrei H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Pragtige plekkie, rustige atmosfeer. Ons het heerlik gebly! Baie mooi uitsig, stil en veilig. Ons het heerlik daar gebly. Kamers het als wat jy nodig het ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierré D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Puik, heerlik, baie lekker. Baie nice Coleen (gasvrou) baie vriendelik. Goeie mense, lekker venue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Ja besllis. Colleen is 'n uitstekende, vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2022

Dis 'n baie oulike plek, met baie vriendelike en behulpsame gasvrou, maar kan maklik verbeter word tot 'n voorkeurbestemming. Verblyf, bed kamer en badkamer perfek maar daar is geen diefwering in badkamer soos aan die kamervensters. Geen wasgoedrelings of -hake in die badkamer nie. 'n Kassie of rak in die badkamer sal die make up ensovoorts vergemaklik. Omdat Groblershoop se omgewing nie juis eetplekke het nie, moet voorsiening gemaak word vir 'n mate van selfsorg. Daar is 'n ketel en mikrogolf, maar geen borde of messe en vurke nie. Ek sou voorstel dat hul 'n klein "buitekombuis" met afdak by die voordeur maak waar die yskas kan staan (hy raas so in die nag dat ons hom moes afsit) so ook 'n klein tafeltjie of blad waarop mens kan eet. Ons het egter die stilte en vrede bewaar en ons eie opvoustoele en tafeltjie buite opgestel en heerlik gekuier. Daar is ook braaigeriewe. Lugreëling is 'n ekstra bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Teri-ann S
1 nag
5.0
Okt 2021

Uitstekende diens vriendelike mense. Sal graag weer daar gaan bly. Dit was baie netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Coleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stokkiesdraai Farm Portion 15, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57aefa867c773f664968e167588e989db00e72a82fb361bf0d8b2df56011f8342516ca4bcebfab99212c9e3e2177493fdb94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Stokkiesdraai Farm Portion 15 Groblershoop 8850 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.882263629917 21.996058439836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang