Stellenbosch Paradijs Gesinshuis
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longifolia-straat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R5 100 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Stellenbosch Paradijs Gesinshuis is 'n bekoorlike gesinshuis, ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige en onvergeetlike vakansie in Stellenbosch.
Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 1 baba en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer spog met 'n pragtige berguitsig en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n bababedjie en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het met toegang van die trappe af deur die 1e slaapkamer. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer (met n gang tussen die twee kamers) wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die leefarea maak oop na die eet- en sitarea wat met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met stromingsdienste, toegang tot Netflix en 'n knus gaskaggel ingerig is.
Die eiendom spog met 'n stoep en 'n asemrowende berg-uitsigte, wat die perfekte omgewing bied om jou oggendkoffie of 'n aandskemerkelkie te geniet. Gaste kan ontspan en pret hê in die swembad (bring asb eie swemhanddoeke), terwyl die buitebraai-area beide 'n ingeboude houtbraai en 'n gasbraai het, aangevul deur 'n ruim eetarea vir onthaal. 'n Speelgrasperk met 'n trampolien bied 'n prettige ruimte vir kinders om energie af te brand, en geallokeerde sypaadjie parkeerplek is beskikbaar wat voertuie akkommodeer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Stellenbosch
Paradijs ...
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Longifolia-straat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Paradyskloof Stellenbosch Boland Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longifolia-straat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang