Stellenbosch Paradijs Gesinshuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates are displayed on a self-catering basis.
Huisreëls
Die eienaars het ook toegang tot die swembad en tuin/grasarea.
Wees asseblief bedag op ander gaste wat die kothuis en woonstel op die perseel bewoon. Hierdie eenhede kan saam met die hoofhuis bespreek word, of alternatiewelik sal dit vir ander gaste beskikbaar wees. Elke eenheid het sy eie privaat ingang aan die kant van die huis. Die enigste gedeelde areas is die swembad en grasperke, wat deur huisgaste en die eienaars self gebruik word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longifolia-straat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang