Nuns & Roses
Beskrywing
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die tweede badkamer het ook 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n broodrooster, mikrogolf, lugbraaier, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, lugbraaier en 'n broodrooster.
Huisreëls
Die gas wat die verblyf bespreek, moet dieselfde gas wees wat bly. Besprekings namens ander word nie toegelaat nie.
Gaste word nie toegelaat om binne te rook nie.
Gaste moet die hoofhek saans sluit.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders onder 10 word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Elektriese komberse en 'n gasverwarmer word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, Nespresso-masjien, tweeplaatstoof, ketel en tee en koffie. Daar is ook 'n strykyster en strykplank. Die etenstafel het sitplek vir 6 gaste en gaste het toegang tot WiFi. 'n Omskakelaarstelsel verskaf rugsteunkrag tydens beurtkrag. Die stoep bied uitsigte oor sonsopkoms.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis.
Huisreëls
Die gas wat die verblyf bespreek, moet dieselfde gas wees wat bly. Besprekings namens ander word nie toegelaat nie.
Gaste word nie toegelaat om binne te rook nie.
Gaste moet die hoofhek saans sluit.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders onder 10 word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tinleystraat 12, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang