Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spoorsnyertjie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 3309, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Spoorsnyertjie is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 4 in Marloth Park en is naby die rivier geleë.

Lugversorging vir gerief, die huis het 2 kamers wat die gebruik van 2 badkamers deel; 1 met 'n stort en die ander met 'n bad. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 het elk 2 enkelbeddens. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, asook 'n wasmasjien. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met DStv.

Gaste kan in die plonspoel afkoel en van die omheinde braai-areas gebruik maak. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Die huis is toegerus met 'n alarm en gewapende reaksie, en die huis word weekliks gediens. Die huis word skoongemaak voor aankoms en met vertrek, maar indien die bespreking langer as 'n week duur, word beddegoed elke week verander en skoongemaak.

Spoorsnyertjie is net 'n kort entjie se stap van die rivier af waar gaste renosters, buffels, wildehonde en olifante sal kan sien en saans sal gaste die leeus kan hoor brul. Diere loop vrylik rond en gaste het dalk die geleentheid om sebras, koedoes, bokke en moontlik selfs leeus te sien. Gaste met ondervinding in dop sal die area baie geniet. Die huis word ook gereeld deur bosbabas besoek.

Die eenheid gebruik ook boorgatwater as 'n rugsteun indien die park sonder water en sonkrag is as beurtkrag voorkom.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Grondpad
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Willem B
Gesin met tieners
5.0
5 ster versoek! Ek besoek Marloth Park al vir meer as 10 jaar en bespreek elke keer 'n ander huis. Spoorsnyertjie was die eerste plek waar ek nie nodi...
Sien meer
Jan 2025
Chireen B
Gesin met tieners
5.0
An awesome weekend! We thoroughly enjoyed our stay. The hosts were very hospitable, friendly, and communication was 5 star. Spoorsnyert...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Lodike R
Saam met lewensmaat
5.0
Superb! Our stay was top notch. Everything was just perfect, from the cleanliness of the house to the friendliness of Thinus! We were u...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Jh V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ligging! Huis is lekker ruim en baie netjies! Sal beslis aanbeveel! Baie lekker gebly! Verblyf is gerieflik en mooi skoon!
Sep 2024
Fanie G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Dit was baie lekker, huis is goed toegerus. Baie netjies en baie skoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thinus en Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Elandstraat 3309, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Spoorsnyertjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 3309, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlOTk4MTYyLWI3N2ItNDI1MC04OGZiLTQ2ZTYwNjcxYzFhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 102 5 1 5 3309 Eland Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.338455418217 31.8098827824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang