Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pragtig

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Monique C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Great stay! Our family had a really good stay at Splendida. The rooms are comfortable and well-equipped. Would definitely recommend this establishment!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Splendida was great! Leonie and Tommie were amazing hosts and the accommodation was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenice V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Altyd lekker. Dit is die tweede keer dat ons by Splendida tuisgaan. Altwee kere was ons met ope arms ontvang. Ons voel baie welkom by Splendida. Alles is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Heerlike plek om te bly. Skoon en netjiese blyplek met goeie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rushana S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Premises are clean. Owners very friendly and welcoming. Myself, my husband and 10 year old son stayed at the Fantasia unit. It has 2 separate bedrooms, a shower and kitchen which was very convenient. The premises are clean and are serviced daily and the owners are friendly and welcoming. We'll definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag
5.0
Feb 2020

Meer perfek kan jy nie kry nie! Dis die eerste keer dat ek akkommodasie sonder enige twyfel 5 sterre gee! Uitstekend! Perfek netjies, smaakvol en baie vriendelike ontvangs. Ons sal beslis weer daar kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2020

Vriendelike ontvangs en baie netjiese fasiliteit in ’n stil omgewing. Baie netjiese en gerieflike fasiliteite in ’n stil omgewing. Sal enige tyd weer gebruik maak indien in die omgewing reis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie M
Kort verblyf
5.0
Okt 2018

Fantasties. Ek en my 2 sussies het die familiekamer gedeel. Dit is baie ruim, baie netjies en modern. Die eienaars is baie gasvry en ons het so welkom gevoel! Sal beslis weer daar tuisgaan! Baie baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jimmy & Diane E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Excellent stay, value for money, friendly, good location close to Boardwalk and beach. Unfortunately shower was cold. Oherwise excellent stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thomas
Pragtig
It was a real joy to host you and hopefully, we will see again you soon. Kind regards. Tommy & Leonie.

Boetie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Baie lekker. Die blyplek is baie netjies en sentraal geleë. By ons aankoms was ons openlik verwelkom en het sommer tuis gevoel Sal beslis weer Splendida ons tuiste te maak as ek weer in daardie rigting gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thomas
Pragtig
Dit was aangenaam om julle te huisves, en hopenlik sien ons julle gou weer. Beste groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galpinstraat 14, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5YjExYzQ5LWNmZjUtNGVhZi1hYzZjLTBlOTYzZTIxZWQ4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 14 Galpin Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.999108920872 25.646948542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang