Sophisticated City Loft
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sophisticated City Loft is in die hartjie van Kaapstad se lewendige woonbuurt De Waterkant geleë en bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n stadservaring.
Die solderkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi-toegang word voorsien.
'n Gesellige balkon met sitplek bied uitsigte oor die stad. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang