Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sophisticated City Loft

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

1. STRENG GEEN ROOK

Die gebou is 'n aangewese rookvrye sone. Rook van enige aard, insluitend maar nie beperk nie tot dagga, sigarette, e-sigarette, of enige ander rooktoestelle of stowwe, is streng verbode regdeur die eiendom. Dit sluit alle gemeenskaplike areas, individuele eenhede en balkonne in.


2. Check in en Check out

Hou asseblief by die inklok- en uitkloktye 

Inklok 15:00
Vertrek 10:00


3. Geen partytjies of geleenthede nie

Partytjies of geleenthede is streng verbode. Rustige ure is van 21:00 tot 08:00.


4. BESOEKERSBELEID

Geen dagbesoekers word toegelaat nie, slegs gaste volgens die woonstel se maksimum besetting. 'n ID/paspoort word vereis vir gasverifikasie.


5. Energiebesparing

Skakel asseblief alle AC-eenhede en elektriese toestelle af wanneer jy nie in die woonstel is nie.


6. Sorg vir die woonstel

Behandel die woonstel asseblief versigtig.
Gaste sal gehef word vir enige skade of vermiste items.


Dankie vir jou samewerking, en ons sien uit daarna om jou te huisves!

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88efbd3fb90915b81dba6337446ad27894d172a5a6347418d7603b458fa07d09d12736de2067218fb4ab37c8652e8b7dd5fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 117 Strand Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.9182604 18.4179181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang