Soli Deo Gloria
Beskrywing
Gaan Simplicity Slaapeenheid binne met 'n privaatingang om in die klein sitkamer te ontspan na 'n lang reis of selfs heerlike koffie of tee te geniet. Synchrony beskik oor 'n sitkamer, 'n slaapkamer en 'n en-suite badkamer - uitgerus is met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook op versoek as een Koningsgrootte bed opgemaak kan word. 'n Spesiale ekstra is die klein yskas in die sitkamer om drankies of vir bederfbare voedsel koel te hou. Simplicity se agterdeur lei deur die binnehof na die eetsaal en swembad. Beweeg deur die eetsaal na die groot swembad area waar daar ook gebraai mag word. Die gemeenskaplike eetsaal en kombuis is tot beskikking van Simplicity en Synchrony slaapeenhede.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Neem asb. kennis dat dele van die eenheid deur trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Jong kinders moet onder toesig naby die swembad of dam wees, aangesien daar geen veiligheidsheinings is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ontspan met intrapslag na 'n lang reis of geniet selfs 'n koppie heerlike koffie of tee in Synchrony se sitkamer. Synchrony beskik oor 'n sitkamer, 'n slaapkamer en 'n en-suite badkamer - uitgerus is met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer is uitgers met 'n koningingrootte bed. 'n Spesiale ekstra is die klein yskas in die sitkamer om drankies of vir bederfbare voedsel koel te hou. Synchrony loop uit na die tuin rondom die swembad area, en dan verder na die eetsaal en kombuis. Die gemeenskaplike eetsaal en kombuis is tot beskikking van Simplicity en Synchrony slaapeenhede.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Neem asb. kennis dat dele van die eenheid deur trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Jong kinders moet onder toesig naby die swembad of dam wees, aangesien daar geen veiligheidsheinings is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer spog met 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer is op die solder en het 2 enkelbeddens elk, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eet-en-sitkamer het 'n kaggel vir die koue winteraande en loop uit op die stoep waar daar 'n lieflike uitsig is oor die pragtige tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat dele van die eenheid deur trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Jong kinders moet onder toesig naby die swembad of dam wees, aangesien daar geen veiligheidsheinings is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Welkom by Soli Deo Gloria aan die buitewyke van McGregor naby stap- en fietsryroetes! Ideaal vir familiegroepe. Soli Deo Gloria het plek vir 8-10 gaste afhangende van die gaste se voorkeur. Daar is 6 slaapkamers en 6 badkamers. Die slaapkamers het gemaklike beddens en die badkamers het 'n bad en stort of net 'n stort. Soli Deo Gloria het 'n groot tuin met 'n grasperke, 'n swembad en meer as een stoep. stoep. Twee leefareas dien vir die gemak van gaste: Een sitkamer beskik oor 'n TV en is rondom die kaggel en naby die stoep wat uitkyk oor die grasperk en tuin. Die groot eetkamer is naby die kombuis en bring almal bymekaar om saam etes te kan geniet. Sy stoep kyk uit oor die swembad. Die 2 kombuise is elk toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n swembad, wat nie tans omhein is nie, en wat dus onveilig vir kinders onder 4 jaar sonder toesig is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
2 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat dele van die eenheid deur trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Jong kinders moet onder toesig naby die swembad of dam wees, aangesien daar geen veiligheidsheinings is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Reenen-straat 35, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang