Sola Fide Self Catering Accommodation
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mrt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hawaii-singel 6, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 750R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sola Fide Self Catering Accommodation is 'n woonstel op die grondvloer wat in Paradise Beach, Jeffreysbaai geleë is, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Die 2 badkamers is elk toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en linne word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot die woonstel se gedeelde geriewe, insluitend 'n boma-area buite, 'n sonterras, 'n braai-area en 'n swembad.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nicole Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Hawaii-singel 6, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Sola Fide Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hawaii-singel 6, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap