Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soebatsfontein Guest Lodge

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soebatsfontein Guest Lodge, Soebatsfontein, 8257, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Soebatsfontein Guest Lodge bied gaste 'n keuse van gerieflik gemeubileerde suites in die klein Namaqua-dorpie Soebatsfontein.

Gaste het 'n keuse van 10 suites wat elk tot 2 mense kan akkommodeer. Elkeen van die Suites is toegerus met 'n ekstra-lengte dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n warmwaterstort. Neem asseblief kennis, die Suites het brakwater, maar vars drinkwater word voorsien. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien. Rook word nie in die Suites toegelaat nie en maak oop op 'n patio.

Selfsorg. Braaigeriewe en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Elektrisiteit is beskikbaar, sowel as 'n rugsteunkragopwekker.

Doendinge in die area sluit bergfietsry, fietsry, 4x4-roetes, roetedraf en voetslaan in. Neem asseblief kennis, Soebatsfontein word met 'n grondpad bereik, en is nie altyd in 'n goeie toestand nie; ’n 4x4- of hoëvryhoogtevoertuig word aanbeveel. Die dorp het nie 'n vulstasie nie, en die naaste beskikbare petrol is by Kamieskroon, Komagass of Koingnaas.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Serah H
Gesin met tieners
5.0
We enjoyed braaiing with other guests that night. Lovely people and village! Lovely and peaceful place to stay. The hostess and her hus...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Marlette V
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n fonds! Al wat jy nodig het, aangevul met warm gasvryheid. Beslis die plek om te bly vir blomme kyk in Namakwaland.
Aug 2024
Jetske F
Saam met lewensmaat
5.0
Regte oase! Die gasheer en -vrou gaan uit hul pad uit om jou lekker te laat bly. Die gemeenskaplike kombuis is puik ingerig en saans se braai is 'n he...
Sien meer
Aug 2024
Magda En Hannes B
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik. Ons is vriendelik ontvang. Lekker gekuier. Alles was goed ingerig. Linda en Raymond het 'n heerlike vuur gemaak waaraan die gaste kon saambra...
Sien meer
Sep 2024
Rob P
Saam met lewensmaat
4.6
Pleasant stay. Basic venue with a very friendly host. They do everything to make it comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Soebatsfontein Guest Lodge, Soebatsfontein, 8257, Noord-Kaap
  • Gaste dink Soebatsfontein Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soebatsfontein Guest Lodge, Soebatsfontein, 8257, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5kb7i58Z3Hu78bwTkYrQW7vE3pVs8dk83ul18jOhl6PjtRyS7j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 Soebatsfontein Guest Lodge Soebatsfontein 8257 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.1184942 17.5921348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang