Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skuinslê

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Neem kennis dat daar twee ingange na die huis is vanaf die hoofstraat. Die eerste ingang is naby die Krokodilbrug-hek, maar om toegang daartoe te verkry, vereis 'n langer grondpad om by die huis uit te kom. Die tweede ingang, wat naby die winkelsentrum geleë is ('n bietjie verder van die hek), bring jou by die huis, wat sowat 300 meter van die hoofstraat af is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erdvark 3782, Malelane, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd82fa21e6360ebfa30bc0c1e9fe1d39e20262c71de79e2512fe14cb7ebdf2598291f4bd5494a09fb8aa73435c00e2fd195a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 Erdvark 3782 Malelane 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -25.347047524046 31.797458656449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang