Camping @ Simonskloof Mountain Retreat
Beskrywing
Verblyf is beskikbaar in 8 privaat kampstaanplekke wat heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Die staanplekke is rondom 'n 300 jaar-oue eikeboom versprei en meeste het hul eie waterpunte. Daar is sonnige staanplekke en ander wat weer in die skadu is. Omgewingsvriendelike kompostoilette en warmwaterstorte wat deur 'n gasgeiser verhit word is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Toeganklikheid
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R318, Simonskloof Plaas, Koo-vallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang