Silverstreams Getaways
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silverstreams Selfsorg Kothuise, D2, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Silverstreams Getaways is 'n bekoorlike gastehuis in die hartjie van die Suidelike Drakensberge, naby die Lesotho-grens. Omring deur pragtige landskappe en skilderagtige staproetes, bied dit 'n perfekte toevlugsoord vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspanne verblyf of vakansiewegbreek.
Verblyf word gebied in 'n kothuis, 'n villa en 'n rugsakreisiger-eenheid wat gemaklik 2, 4 of 8 gaste kan akkommodeer. Die kamers is elk ingerig met óf 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, óf 'n stapelbed. Die badkamers is toegerus met bad- en stortgeriewe.
Die kothuis en die villa het elk 'n kombuis wat toegerus is met selfsorggeriewe, terwyl die rugsakreisiger-eenheid slegs tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Gaste kan 'n skilderagtige perdry en ete by Pig 'n Pony geniet terwyl kinders met plaasdiere interaksie het. Hulle kan ook 'n nabygeleë waterval verken, tennis speel of by die klubhuis ontspan. Die Drakensberge bied uitstekende voëlkykgeleenthede met uiteenlopende spesies om raak te sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Silverstreams Selfsorg Kothuise, D2, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Suidelike Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silverstreams Selfsorg Kothuise, D2, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang