Silver Sunsets
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 10 Nov 2024 tot 30 Nov 2025.
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 31 Aug 2025.
Prys sluit in
- Drieslaapkamerwoonstel: Ocean
- Selfsorg
- Drieslaapkamerwoonste: Mountain
- Selfsorg
- Woonstel: Garden
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. dat die verblyf in 'n baie rustige woonbuurt is en nie geskik is vir geleenthede, byeenkomste, partytjies of nie-inwonende besoekers vir die veiligheid en rustigheid van al ons gaste. Woonstelle word buite die perseel via kringtelevisie gemonitor. Musiek of TV's wat buite die woonstelle gehoor kan word, word nie toegelaat nie, en stiltetyd is tussen 21:00 tot 08:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bay Beach-laan 67, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang