Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shana Tova Country Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zambezi-rylaan 3, Hamawasha, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R770 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shana Tova Country Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat op 'n kleinhoewe sowat 8 km vanaf Tzaneen geleë is. Die eiendom is ideaal vir diegene wat op soek is na rustigheid en afsondering op die platteland.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea, sitkamer en kombuisie. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, broodrooster en ketel. Daar is ook 2 gemaklike sitkamerstoele wat lieflike uitsigte oor die tuin bied. Die kothuis maak oop op 'n onderdakstoep met 'n buitesitarea en draagbare braaigeriewe. Gaste kry toegang tot gratis WiFi.

Die eiendom het 'n klein dam en gaste is welkom om 'n tou in die water te gooi, en die pragtige tuin-omgewing te geniet, of 'n rustige wandeling deur die rye makadamiabome te neem.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Zambezi-rylaan 3, Hamawasha, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Shana Tova Country Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf
Vanaf R 770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zambezi-rylaan 3, Hamawasha, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f0950a21a97306609c229e0797a8ed58533a4150590f5dbd67187656b3ed050fe3fdf39c8bed7efa20e3df6752a52af5950?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 3 Zambezi Drive Hamawasha 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.847441875931 30.184580505362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang