Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendipity on Green

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Fig Tree
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die klein oopplan-ateljee het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die eenheid het ook 'n TV en buitesitplek op die privaat stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kombuisie
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Restaurant-ure:
Ontbyt 07:00 - 10:00
Middagete 12:00 - 14:00 (op versoek)
Aandete 18:00 - 21:00

'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Swembad:
Kinders word nie sonder ouertoesig in die swembad toegelaat nie.
Geen glasbottels of glase word in die swembad toegelaat nie. Vra asb. vir plastiekglase by die kroeg.

Geen rook word in die kamers of by die restaurant toegelaat nie.

Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.

Geen ander gaste word toegelaat tensy dit vooraf gereël word nie. Addisionele fooie kan dan gehef word.

Geen harde musiek na 22:00 nie.

Midweek-tariewe geld slegs vir die "slegs verblyf"-promosie.
Ontbyt en aandete is beskikbaar.
Opsionele romantiese aand-pakette is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tree House
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dupleks-eenheid is op die boonste vloer en daar is 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n yskassie. Dit het 'n privaat dek met 'n weggesteekte sitarea wat 'n uitsig oor die kweekhuis en koidamme het. Daar is 'n kombuisie op die grondvloer met lekkers, sap en alkoholiese verversings wat gekoop kan word. Daar is ook 'n sitarea wat na die tuin front en 'n groot ingeboude klipbad met 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kroegie
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Restaurant-ure:
Ontbyt 07:00 - 10:00
Middagete 12:00 - 14:00 (op versoek)
Aandete 18:00 - 21:00

'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Swembad:
Kinders word nie sonder ouertoesig in die swembad toegelaat nie.
Geen glasbottels of glase word in die swembad toegelaat nie. Vra asb. vir plastiekglase by die kroeg.

Geen rook word in die kamers of by die restaurant toegelaat nie.

Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.

Geen ander gaste word toegelaat tensy dit vooraf gereël word nie. Addisionele fooie kan dan gehef word.

Geen harde musiek na 22:00 nie.

Midweek-tariewe geld slegs vir die "slegs verblyf"-promosie.
Ontbyt en aandete is beskikbaar.
Opsionele romantiese aand-pakette is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Cherry Blossom Tree
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort en toilet in die kamer. Gaste het toegang tot 'n privaat stoep. Die leefarea het 'n TV en koffie- en teemaakgeriewe en lei na 'n privaat meditasie-tuin onder 'n kersiebloeiselboom.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kombuisie
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Restaurant-ure:
Ontbyt 07:00 - 10:00
Middagete 12:00 - 14:00 (op versoek)
Aandete 18:00 - 21:00

'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Swembad:
Kinders word nie sonder ouertoesig in die swembad toegelaat nie.
Geen glasbottels of glase word in die swembad toegelaat nie. Vra asb. vir plastiekglase by die kroeg.

Geen rook word in die kamers of by die restaurant toegelaat nie.

Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.

Geen ander gaste word toegelaat tensy dit vooraf gereël word nie. Addisionele fooie kan dan gehef word.

Geen harde musiek na 22:00 nie.

Midweek-tariewe geld slegs vir die "slegs verblyf"-promosie.
Ontbyt en aandete is beskikbaar.
Opsionele romantiese aand-pakette is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Green-weg 1, Dunnottar, Nigel, 1496, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a2530a6c951c047842c696c7812b03a5af79caf0c22f2deaba547cbc72ee2977dec4080ef1a354f2df34e147703f5d9c702?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1 Green Road Dunnottar 1496 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -26.343161556939 28.422679639971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang