Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Villas - Holiday Home

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saville-laan 5, Illovo Beach, Kingsburgh, 2146, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seaview Villas - Holiday Home is 'n afgesonderde huis in 'n doodloopstraat, binne 'n lieflike, stil area van Illovo Beach. Dit is bo-op 'n heuwel geleë en bied 180-grade see-uitsigte. As jy passievol daaroor is om foto's te neem of selfs 'n visserman is, is dit die plek vir jou.

Dié huis het 3 slaapkamers, waarvan 2 'n klein balkon het vanwaar 'n mens see-uitsigte kan geniet. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad en stort terwyl die ander net 'n stort het. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgverblyf. Die huis word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae.

Buite is daar 'n versonke braai-area waarvan gaste gebruik kan maak. Parkeerplek is buite net agter die motorhuis. Dit is 'n veilige en rustige area. Rook word nie in die huis toegelaat nie, maar gaste mag buite op die patio rook. Ons is jammer, troeteldiere word nie toegelaat nie. Weens ons fantastiese ligging bo-op die heuwel is ons net 500 m van die see af, maar ongelukkig nie so maklik om te voet te bereik nie. Dit is dus die beste om na een van die vele beskikbare strande te ry. Daar is 1 geslote parkeerplek en 1 parkeerplek agter dit. Slegs 2 voertuie word toegelaat.

Binne 'n radius van 2 km is daar 'n Pick 'n Pay met lieflike koffiewinkel en 'n groot Spar, 'n KFC wegneemete, Nandos, Debonairs, afsetpunte. Galleria Winkelsentrum is ongeveer 10 km weg en bied ysskaatsgeriewe, kartry, flieks, restaurante en winkels.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Saville-laan 5, Illovo Beach, Kingsburgh, 2146, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seaview Villas - Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saville-laan 5, Illovo Beach, Kingsburgh, 2146, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5NGFiYjNiLWRkMjUtNDY3OC04ZDk3LTJlMzYzZmI1N2U2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 6) 65 5 1 5 5 Saville Lane Illovo Beach 2146 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.115169549354 30.849092576721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang