Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaside Village Penthouse F23

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Besprekingsfooi van R245.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Balansbetalings is 40 dae voor aankoms betaalbaar, 'n 100% deposito sal vereis word vir alle besprekings wat minder as 40 dae voor aankoms gemaak word.

ID/paspoort word vereis by inklok.

Geadverteerde tariewe en minimum verblyf is seisoenaal.

Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n komplimentêre mid-verblyfskoonmaak met vars linne insluit.

Hierdie eiendom het 'n terugbetaalbare breekskadedeposito. 'n Magtiging-terughouding sal op jou kredietkaart geplaas word.
Tariewe word per dag gekwoteer.

'n Administrasie- en skoonmaakfooi sal per bespreking gehef word.

Kansellasiebeleid
Meer as 15 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 15 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 532
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 532
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Seaside Village, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9697b05ea8d9b79976ab594bbb8b2acea5f91852f678ef32729ae6c495287b972ef5fe63d4de722ab15a6517846e4b673099?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 532 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 Otto du Plessis Drive Seaside Village 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.788140239725 18.457088245336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang