Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Sea La Vie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 Ocean Way, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Gonubie en stapafstand van die Gholfklub af, bied Sea La Vie 'n afgesonderde toevlugsoord wat ideaal is vir 'n klein gesin of groep vriende.

Die ruim woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is, terwyl 'n dubbelslaapbank in die sitarea ekstra slaapplek bied. Gaste deel die gebruik van 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Etenstafel met 2 sitplekke is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi word verskaf.

Gaste kan die braai-area geniet, terwyl veilige parkeerplek regdeur hul verblyf voorsien word. Vir diegene wat wil verken, is Kings Mall 3,2 km ver, terwyl Gonubie Beach en Boardwalk 3,5 km ver is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

6

1 x Dubbelslaapbank

2 x Kindermatras vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 105 Ocean Way, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 Ocean Way, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e9cb81272c1b035d414c4a06169fcaba8ff4b97e1b285ed7b0708cc3aa1a36a9a35596c1c913eeaf37420f6645077dffb03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 105 Ocean Way Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.95286164846 28.008901388147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011