Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 40% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Mei 2025 tot 30 Mei 2025.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025 en 12 Dec 2025 to 10 Jan 2026.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025 en 12 Dec 2025 to 10 Jan 2026.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
Geen harde musiek of geraas word na 22:00 toegelaat nie, aangesien hierdie area residensieel is.
Neem asseblief kennis dat dit 'n nie-rook instansie is. Rook word slegs op die stoep en in die binnehof toegelaat.
Sekuriteitstelsels word te alle tye gebruik en daar moet nie gepeuter word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 320
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 320
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiddlewood-weg 2, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87bfa1fa617220c0cb59f4eb0f2a53bd7628bc79b8cef56d841caffc6fbd40441a5de7e92a74f2c285938d40702534012e94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 320 per nag (plek vir 8) 35 5 1 5 2 Fiddlewood Road Southport 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.678006101982 30.507458804894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang