SANParks Volmoersfontein Campsite
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
- Vanaf R1 143 per nag, vir 15 mense
Beskrywing
SANParks Volmoersfontein Campsite is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park geleë. Dié park is op die grens tussen die Noord- en Wes-Kaap. Die Roggeveld-platorand is oos, die Sederberge is wes en die Klein-Roggeveldberge is suid.
Dié informele kampterrein is net geskik vir kampeerders wat ten volle selfonderhoudend is en kan slegs met ‘n 2x4 of ‘n 4x4 met hoë grondvryhoogte berei word.
Die aangewese kamppelk is op ‘n laat-jou-spoor-basis en daar is nie ablusiegeriewe of water nie. Dis eksklusief vir tot 15 gaste wat die terrein bespreek.
Kamer-opset
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1561
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap