SANParks Bontebok National Park
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Gesinskothuis (FA6)
-
Selfsorg
Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Alle verblyf word daagliks skoongemaak en beddegoed en handdoeke word elke derde dag vervang.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in - Chalet (CH2/4)
-
Selfsorg
Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Alle verblyf word daagliks skoongemaak en beddegoed en handdoeke word elke derde dag vervang.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in - Chalet (CH2/4Z)
-
Selfsorg
Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Alle verblyf word daagliks skoongemaak en beddegoed en handdoeke word elke derde dag vervang.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in - Kampeerplek (CK6P)
-
Dit is 'n kampeerplek en gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in - Kampeerplek (CK6)
-
Dit is 'n kampeerplek en gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in
Huisreëls
- Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
- 'n Standaard-bewaringsfooi van R150 per dag vir buitelandse besoekers, R75 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.
- Neem asb. kennis van die kantoor- en hekure:
1 Oktober tot 30 April: 07:00 tot 19:00
1 Mei tot 30 September: 07:00 tot 18:00
Inkloktyd: 14:00 Uitkloktyd: 10:00 by ontvangs Niemand mag na ure inklok nie. Indien gaste arriveer nadat die hek gesluit is, moet hulle om 09:00 die volgende dag by ontvangs aanmeld.
- Die park se paaie en die toegangspaaie vanaf die N2 is grondpaaie. Die padnetwerk bied 2 groot wildrit-paaie wat sowat 1 tot 2 ure sal neem of te voltooi, afhangend van hoe baie gaste aftrek om wild te kyk.
- Motorbote en vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
- Motorfietse word in die park toegelaat.
- Die spoedbeperking in die park is 40 km/h en in sekere areas 20 km/h. Besoekers moet aan die beperkings voldoen om die wild in die park te respekteer.
- Daar is geen lewensredders aan diens nie, so gaste swem op eie risiko in die Breederivier.
- Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
- Rook is verbode in die eenhede.
- Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
- Gaste moet asb. hulle eie hout saambring.
- Die kraanwater kom vanuit 'n fontein en is veilig om te drink.
Vir die kampeerplekke:
- Geen privaat kragopwekkers.
- Die staanplekke kan soos volg gereël word:
1 karavaan met 1 tent en 1 voertuig,
of 1 tent en 1 voertuig, of 1 motorwoonwa.
- Ekstra voertuie sal ekstra betaal.
- Aangesien buite-beligting in die kamp beperk is, is 'n flits/kopliggie belangrik wanneer gaste saans buite rondloop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 196 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 km vanaf die N2, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang