Sand Banks
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg. Gaste moet self elektrisiteit koop.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Skoonmaakdienste kan op versoek verskaf word.
Let asb. dat dele van die eenheid via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Kragopwekker vir beurtkrag word voorsien teen die koste van R500 vir gebruik. Brandstof is vir die huurder se rekening.
Koopkragmeters word voorsien vir die gas se rekening.
Let asb. dat daar Chacma-bobbejane in die area is en gaste word gewaarsku dat hulle vry rondloop in die bewaringsgebied. Hulle is wilde diere so moet asb. nie vir hulle voer nie en hou vensters en deure toe wanneer jy nie daar is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vivian-weg 674, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang