Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 1909

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Jakob W
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Feb 2025

Ek het heelwat beter verwag. Daar was ongelukkig 'n paar issues. My unitnommer het verander (van 1909 na 1917) sonder enige kommunikasie. Daar was loadshedding toe ek by San la Meer aankom en alles was pikdonker en nie eers die looppaadjies was belig nie, wat dit baie moeilik en gevaarlik gemaak het om my unit te soek. Die pin location, wat ek in die e-pos ontvang het, sou baie nice gewees het, maar dit het my nie na my unit toe gevat nie, maar na 'n hele ander deel van die kompleks en dit het die lewe moeilik gemaak in die pikdonker. Die unit 1917 wat ek in gebly het, was langs en bo mense wat redelik geraas het en boonop nog gerook het ook. Met die krag wat af was, kon ek nie die aircon gebruik nie, maar met die vensters ook het die rook van my bure nogal sterk by my ingekom en kon ek dus nie die vensters oop hou nie, wat dit natuurlik baie benoud gemaak het. Die restaurant in die hotel het ook nie 'n generator gehad nie en kon dus nie kos bedien gedurende loadshedding nie, en hulle het net na loadshedding toegemaak, wat beteken het dat geen kos beskikbaar was binne San la Meer nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elmarie E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

San Lameer asook die eenheid het alles wat 'n mens benodig. Baie lekker gebly! Sal beslis terugkeer na San Lameer toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shannon N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Very nice, clean and beautiful. Had an amazing time. Would recommend to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 82

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 1909, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd312f4fbb39b9ff255adec8d4b4c09c08316f87df76ef9f4583ad1cac2864a9789ee586f6d452e1587be0d0c4d0274cad21e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 675 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 10301 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943528477359 30.298074488597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang