Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Hills Swakopmund

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 27 April 2025. Bespreekbaar tot 13 Mrt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chobestraat, Kramersdorf, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R3 000 R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rustic Hills is 'n selfsorgvakansiewoonstel in die hartjie van Swakopmund en dit is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n komuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike meubels en 'n slim-TV met stroomdienste. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n ingeboude braai. Daar is ook motorhuisparkeerplek vir 2 voertuie.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, valskermspring, kajakvaart, perdry, vierwielmotorfietsry, voëlkyk en gholfspeel in. Die eienaar help graag met die bespreek van hierdie buitelugaktiwiteite.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sabine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Chobestraat, Kramersdorf, Swakopmund, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chobestraat, Kramersdorf, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01e977ba80378c34d9db5b0203383b33fcea1893b33f1764067748a89a4798c33f63d372427b78645651b3a3f8856e0718d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 100 per nag, vir 6 mense Chobe Straat Kramersdorf 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.676076904639 14.551053535057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang