Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustenburg Hills

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palala River-laan 25, Safari Gardens X12, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Rustenberg Hills is 'n 4-ster B&B in 'n stil woonbuurt van Rustenburg geleë. Die gastehuis is net 3 minute se ry vanaf die Waterfall Mall en bied maklike toegang tot die hoofroetes vanaf Pretoria en Rustenburg.

Verblyf word gebied in 4 ruim en luukse gastekamers, 1 wittebroodsuite en 1 gesinsuite. Elke kamer beskik oor en suite-geriewe, lugversorging, sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geniet 'n drankie by die sprankelende swembad, met 'n asemrowende uitsig oor die Bosveld-kompleks vanaf die patio. Rustenburg Hills verseker jou 'n aangename en rustige verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Palala River-laan 25, Safari Gardens X12, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Rustenburg Hills het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palala River-laan 25, Safari Gardens X12, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwYjg2YTQwLWM3MjUtNGEzYi05Y2M4LTIxOWQyOGRjNTE5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 25 Palala River Avenue Safari Gardens X12 0299 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.707951600882 27.234097962952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang