The RamShed
Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 14 Feb 2025 tot 1 Apr 2025.
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R398 Richmondweg, Rusoord Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
-
Vanaf
R2 500R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The RamShed is in Middelburg, Oos-Kaap geleë, en bied hoëgehalte-akkommodasie wat perfek is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, wat 'n geleentheid bied om te ontspan, te verjong en met die natuur te skakel.
Dié luukse sonkrag-aangedrewe kothuis het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Wit Egiptiese katoenlinne, sy en haar nagrokke, weggooipantoffels, tuisgemaakte seep en luukse badgeriewe word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n Old Esse-koolstoof, 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas met 'n waterdispenser, koffiesuiers, eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV, aangevul met gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area en bykomende sitplek buite, wat die perfekte omgewing bied vir skemerkelkies. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R398 Richmondweg, Rusoord Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Middelburg Karoo Oos-Kaap
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R398 Richmondweg, Rusoord Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang