Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus 'n Bietjie

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Wendy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Absolutely beautiful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ongelooflik! Dit was een van die lekkerste blyplekke waar ons nog was! Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Rus 'n Bietjie
Dankie Corrie, dit sal lekker wees om julle weer te ontvang!

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was ongelooflik lekker en absoluut die moeite werd. Dit is 'n fantastiese lekker plekkie om te bly. Ons waardeer dit en het die rustic terdeë geniet. Die huisie het karakter! Die akkommodasie is 100% en het absoluut aan al ons vereistes voldoen. Jy hoor en ruik die see op jou voorstoep. Al die besienswaardighede is naby en ook die winkels en eetplekkies. Baie dankie vir al jou moeite en vriendelikheid. Ons waardeer dit opreg uit die hart. Dit was so 'n verrassing om agter te kom dat ons 'n gesamentlike vriendin in Marita het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Rus 'n Bietjie
Baie dankie! Ja, heerlike verrassing en heerlik om sulke gawe mense soos julle te ontvang.

Craig M
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Rustic experience. Very rustic cottage, adequate for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ryan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Feb 2025

Nie die beste nie. Verf verkrummel van die muur af, yskas het nie gewerk nie, noodnommers was inkorrek.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Anna-Marie
Rus 'n Bietjie
Hallo Ryan, in my boodskap aan jou sê ek uitdruklik dat jy my moet kontak in geval van enige probleem. Waarom het jy nie? Ek het 'n 2de yskas in die buitegebou op die perseel wat jy kon gebruik het indien die een in die huis nie reg gewerk het nie. Die huis-yskas is die dag voordat jy ingetrek het deur die yskasman "herstel" en ek het geglo hy is reg. (Hy werk steeds, maar ek het nou 'n slinternuwe gekoop.) Die noodnommers werk almal, behalwe 'n tikfout op die dokter se selnommer. As die spreekkamer toe is, gee hulle daardie nommer. Maar as jy 'n nood gehad het en die nommer wat jy geskakel het nie antwoord nie, was ek ook hier "n geval van enige probleem." Verf wat afskilder: ja, dus 'n ou "rustic" huisie in 1937 met seesand ens. gebou. Ons noem dit in die beskrywing van die plek. Ons verf daardie muur byna jaarliks uit, behandel teen klammigheid en het een jaar die hele buitekant met cemflex oorgepleister, maar dit hou nie lank met die seelug nie. Die beddens is so geplaas dat dit nie sal pla nie. Verf sal ook net afdop as jy spesiaal daarteen vryf om dit te laat afdop, né.

Sarie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Die huisie was presies soos dit beskryf word. Ons het baie lekker gekuier en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda M
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Beste see -itsig, troeteldiervriendelik, veilig. Ek en my honde het ons kuier by Rus 'n Bietjie vreeslik baie geniet! Beste see-uitsig en 'n groot erf wat behoorlik omhein is vir troeteldiere. 'n Regte egte vissermanshuisie wat toegerus is met alles wat 'n mens nodig het. Een van die lekkerste plekkies wat ek nóg in gebly het. Behoorlik soos vakansie gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Rus 'n Bietjie
Dankie Belinda, kom gerus weer!

Hanna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Rus-n-Bietjie het sy naam gestand gedoen. Baie lekker gebly! "Rustic" huis presies soos voorgehou en verwag! Lekker toegerus met aandag aan detail. Dankie vir vriendelike ondersteuning en dat ons 'n dag langer kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Rus 'n Bietjie
Dankie Hanna!

Liza V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Amazing and relaxing. Absolutely loved our visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Iets anders, bedoel om 'n ou vissershuis ervaring te wees. Perfek geleë teen die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 232

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 150
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 37, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlOGUyZTRjLTA5ZTgtNGQ1MC04OThkLWZmYWI3Nzg2ZTIyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 8 mense 112 5 1 5 37 Main Road Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.82112285534 20.026499032974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang