Rus-i-Biki
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stanbridgestraat 31, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rus-i-Biki is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir tot 2 mense in Beaufort-Wes.
Die oopplan-eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n TV met DStv.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 202
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Stanbridgestraat 31, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Rus-i-Biki het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stanbridgestraat 31, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang