Rus en Vrede Plaashuis
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teen Swartberg, Swartberg, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Rus en Vrede Plaashuis is 'n selfsorgplaashuis wat buite Oudtshoorn, Wes-Kaap geleë is, en spog met asemrowende uitsigte oor die berge.
Dié huis bied slaapplek aan 5 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 1 enkelbed, saam met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die huis het 'n gasgeiser en word gedeeltelik deur sonpanele aangedryf.
Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n etenstafel met sitplek vir 6, is volledig gemeubileer met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en komplimentêre WiFi. Daar is ook 'n binnenshuise kaggel.
Buite kan gaste 'n braai-area geniet wat oor die dam uitkyk, 'n perfekte omgewing vir skemerkelkies. Gaste kan navraag doen oor paddle-ski wat op eie risiko beskikbaar is.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Santie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Teen Swartberg, Swartberg, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teen Swartberg, Swartberg, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang