Rueby's Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
Huisreëls
- Rook is verbode binne die huis. Daar is 'n aangewese rookarea buite die eenheid. Indien gaste in die eenheid rook sal 'n skoonmaakfooi van R3000 gehef word.
- Geen geraas of harde musiek word na 22:00 toegelaat nie.
- Alle gaste moet asb. seker maak dat alle deure en hekke gesluit word saans.
- Ekstra gaste moet vooraf gereël word met die gasheer. Daar is 'n ekstra koste betaalbaar per nag vir elke ekstra persoon.
- Let asb. dat daar ook 'n ekstra fooi gehef word per troeteldier.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ingwenya-laan 606, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang