Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RRG - River Rapids Grace Units

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 6, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

RRG - River Rapids Grace Units is in Prieska geleë. Gaste kan kies tussen 3 lieflike eenhede, elk met uitsigte oor die Oranjerivier wat verby die dorp vloei.

Eenheid 1 en 2 is ingerig met óf 2 driekwartbeddens óf 2 enkelbeddens en het elkeen hul eie privaat badkamer met 'n bad en stort kombinasie, wasbak asook 'n toilet.

Eenheid 3 is ingerig met 'n dubbelbed. Dié eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Al 3 eenhede het lugversorging, TV's met DStv en WiFi-toegang. Elke eenheid het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel asook eetgerei en breekware. Tee, koffie, melk, suiker en 'n bottel water word voorsien. Braaigeriewe word voorsien.

Veilige onderdakparkeerplek word agter elektroniese hekke voorsien Kameras in parkeerterreine en hekke vir ekstra sekuriteit.

Die eiendom is langs die rivier geleë en gaste sal die konstante vloei van die rivier kan hoor en 'n wye verskeidenheid voëllewe kan sien.

Besienswaardighede in die area sluit die Ria Huysamen Aloe Garden en die Prieska Museum in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jon O
5.0
Perfect spot. Gloumarie was so welcoming and made sure everything was okay. Lovely spot overlooking the river, room clean and comfy. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Tanja K
Saam met lewensmaat
5.0
Prieska se juweel! Tannie Gloumarie is die mees wonderlike siel, dit voel of jy by jou geliefde ouma se huis aankom wat jy verwelkom en soos familie l...
Sien meer
Des 2024
Hendrik V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Netjies, skoon, vriendelike mense.
Des 2024
Nicci M
Saam met vriende
5.0
The perfect getaway. It was truly amazing. The location is just perfect on the riverside, a birders' paradise and so peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Rubi D
Saam met vriende
5.0
Beyond words - everything we wanted and more. The hostess was amazing and the place was spectacular. We loved every minute of it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gloumarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Krugerstraat 6, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Gaste dink RRG - River Rapids Grace Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Prieska Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 6, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1MDE1ZTVkLTFlMjQtNGExZS1hYTc2LTQxYWYwMTY2ZTE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 6 Kruger Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.662308565217 22.753212575394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang