Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Sea Star Guest House

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphinstraat 9, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R1 456 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Royal Sea Star is 'n pragtige gastehuis met 9 goed ingerigte en suite-gastekamers geleë in die noordelike deel van Swakopmund en naby die middedorp en strand. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vir gaste wat 'n gesinsvakansie wil hê.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 1 uitvoerende suite, 5 dubbelkamers en 3 gesinskamers. Die executive-suite en dubbelkamers kan elk 2 gaste akkommodeer, en die gesinskamers kan 3 of 4 gaste elk akkommodeer. Elke kamer is ingerig met driekwartbeddens, met een gesinskamer met 'n ekstra stapelbed. Elke badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Elkeen van die kamers het 'n platskerm-TV, Netflix, tee- en koffiemaakgeriewe, asook WiFi-toegang. Gaste het toegang tot 'n gedeelde sitkamer, 'n eetkamer en veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
3.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Henryette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Dolphinstraat 9, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Royal Sea Star Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 456
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 456
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphinstraat 9, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec250f6a7dbd62c50d8dc55cbc358cbd1224c9ffea72c0fbd2c61758699609fe359cd29a0c1b2108c6fa0e2ef723c24f9205?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 456 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 9 Dolphin Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.664403346894 14.52777669259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang