Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Rouana Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R304, Koelenhof, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rouana Guest Farm bied verblyf op 'n klein wynplaas 7 km vanaf Stellenbosch en 43 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Dit is die ideale basis om die Kaapse Wynlande te verken.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Die stoep bied 'n uitsig oor die tuin of op die berge.

Die selfsorgkamer het 'n kombuisie. 'n Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word en die plaas bied 'n braai-area, swembad, kinderspeelarea, konferensiegeriewe en gratis parkeerplel. Daar is ook wasgoeddienste.

Gaste kan in die pragtige tuine ontspan, of afkoel in die swembad. Aktiwiteite in die omgewing sluit wynproe, gholf, stap en goeie restaurante in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Stephanie R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, pragtige plek, goed gepositioneer vir die Wynlande. Pragtige plek en 'n mooi omgewing. Regtig 'n plek waar jy die batterye kan herlaai. Stil,...
Sien meer
Mrt 2025
Riann S
Saam met lewensmaat
5.0
Above expectations. Fantastic views of Stellenbosch mountains, easy access to main roads. Lovely restaurants nearby. Staff are friendly...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Henrie K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekka. Ja, dit was aangenaam en die interaksie was goed. Die ontbyt was genoeg en heerlik. Die beddegoed was skoon en vars.
Feb 2025
Herman D
5.0
Skoon, netjies en rustig. Baie lekker gebly.
Des 2024
Karen B
Saam met lewensmaat
4.6
Convenient, reasonable accommodation. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R304, Koelenhof, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rouana Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R304, Koelenhof, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe228f44c19c31d3ce9c97f3ea6f63cddba2f43c4fd7d5c301b61b451f71328744115fbb7e79e74bbb8307be7ad7cac6dd949?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 R304 Koelenhof 7605 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.865901 18.810887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011