Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rouana Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Henrie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekka. Ja, dit was aangenaam en die interaksie was goed. Die ontbyt was genoeg en heerlik. Die beddegoed was skoon en vars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elretha
Rouana Guest Farm
Goeie dag Henrie, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit, en hoop jy kom kuier gou weer. Vriendelike groete Elretha

Herman D
1 nag
5.0
Des 2024

Skoon, netjies en rustig. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elretha
Rouana Guest Farm
Hello Herman, baie dankie vir jou mooi resensie. Hoop om jy kom kuier weer. Veilige en rustige Kerstyd vir julle. Groete Elretha

Karen B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Convenient, reasonable accommodation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlike verblyf. Theuns en Martie het ons so goed laat voel en was puik gasvrou en heer. Sal altyd terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elretha
Rouana Guest Farm
Wat 'n plesier om julle te kon ontmoet. Dis vir ons die grootste voorreg om hier die wonderlikste mense te ontmoet en te bederf. Kom kuier weer, asseblief.

Eveline C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Alles was gerieflik. Theuns en vroulief is die lieflikste mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elretha
Rouana Guest Farm
Eveline, dit was so n groot voorreg om jou hier by ons te kon hê. Voorspoed vir jou.

Dewaldt D
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Rus en vrede. Wonderlike ondervinding, sal hulle weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barnardo B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Vriendelik, netjies, stil en rustig! Baie aangenaam! Net 'n wonderlike, stil atmosfeer met vriendelike gasheer. Sal absoluut weer daar bly, sonder twyfel. Baie dankie, Rouana!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2020

We could have happily stayed longer. Nice location, wonderful and extremely helpful hosts. Perfect venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolande S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2019

Warm verwelkoming - lieflike omgewing. Die gasvrou het ons ook baie gehelp om die beste besienswaardighede te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elretha
Rouana Guest Farm
Dit was 'n baie groot voorreg om julle baie spesiale mense hier te hê. Sien uit na nog baie kuier!

Barbara I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2019

Gasvryheid en vrede. Martie en haar span het ons baie welkom laat voel. Die rustige atmosfeer dra by dat mens kan ontspan. Ontbyt was uitstekend, veral die lekker varsgebakte brood! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elretha
Rouana Guest Farm
Dis altyd so wonderlik om te beleef dat dit waarna ons streef, voldoen aan ons gaste se behoeftes. Dit was 'n voorreg!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R304, Koelenhof, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe228f44c19c31d3ce9c97f3ea6f63cddba2f43c4fd7d5c301b61b451f71328744115fbb7e79e74bbb8307be7ad7cac6dd949?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 R304 Koelenhof 7605 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.865901 18.810887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang