Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosscarbery 6

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2025 tot 19 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milton-laan 986, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 142 R914 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rosscarbery 6 bied knus selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ramsgate. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin wat 'n wegbreek aan die Dolfynkus soek, aangesien hierdie woonstel wonderlike see-uitsigte het.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort, onderskeidelik. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea wat geskik is vir kinders.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.

Buite is 'n privaat patio met sitplek en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand vanaf die strand. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Alida Maria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 34

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Milton-laan 986, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 142
R 1 142 R 914
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 142
R 1 142 R 914
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milton-laan 986, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1d1c08bfa7fd0aae98e86dfbf23919cbc22dd2d8660fe17ac4637621f2852550585c7f20ec90a3ce8ba394b97b5b8c78ca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 142 nouVanaf R914 per nag (plek vir 6) 986 Milton Lane Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8925777 30.3479421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang