Rose Cottage At James Family Farm
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Mrt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 41 Viljoenshoop Road, Elgin, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 326R1 194 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rose Cottage by James Family Farm, geleë in die hartjie van 'n skilderagtige appelboord, bied 'n ideale toevlugsoord vir 'n paartjie of vriende wat 'n wegbreek van die stadslewe benodig.
Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en basiese breekware en eetgerei. Gaste kan die asemrowende uitsigte vanaf die balkon geniet terwyl hulle 'n skemerkelkie geniet.
Gaste by die kothuis het toegang tot 'n verskeidenheid gedeelde besienswaardighede en doendinge op die plaas, insluitend 'n sauna, gimnasium, swembad en braai-areas. Die welige tuine bied oorgenoeg eetplekke buite wat uitkyk oor die boorde en die Elgin-vallei. Verder word veilige parkeerplek regdeur hul verblyf voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Johanna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maande
Ligging
- 41 Viljoenshoop Road, Elgin, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 41 Viljoenshoop Road, Elgin, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang