Rose Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 26, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rose Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Richmond, 'n bekoorlike dorpie in die Noord-Kaap. Die kothuis is gerieflik geleë 600 m vanaf die N1 en is ideaal vir paartjies of alleenreisigers wat die Karoo verken.
Hierdie smaakvol gemeubileerde kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste in 'n lugversorgde slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, wat ook badjassen en 'n haardroër insluit. 'n Privaat buitestort is ook beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea, etenstafel en kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en koffiemasjien.
Gaste kan in die tuin ontspan of bloot die kalmerende Karoo-lug en omgewing op die patio geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dorette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 335
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Loopstraat 26, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Gaste dink Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Richmond Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 26, Richmond, 7090, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang